In die episode van 27 April van Grootplaas kuier Fritz Rexrodt van Swavet by in die ateljee. Hy bring ons op hoogte van ‘n paar dieregesondheisprodukte wat Swavet aan sy kliënte beskikbaar stel. Ons gesels onder andere oor kwessies wat by die identifikasie van vee ontstaan en watter maatreëls by die onthoorning van beeste gevolg moet word.

Chantal van der Watt van Price Waterhouse Coopers kuier ook in die ateljee en vertel ons meer oor navorsing rondom klimaatsverandering en aardverwarming, asook die landbousektor se volhoubaarheid in hierdie verband.

Nuusborg: Bayer

Markte: Hinterland

Weerborg: Standard Bank – South Africa – South Africa

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas