‘n Opwindende nuwe inisiatief om die grondhervormingspatrone in Suid-Afrika te verander, word binnekort van stapel gestuur. Leona Archary van Bigen vertel ons meer hiervan in Grootplaas van 23 Januarie 2020.

Daarna kuier Karien Erasmus van Promethium weer in die ateljee. Sy brei uit oor klimaatsverandering en die risiko’s wat dit vir die landbousektor, en uiteindelik voedselsekuriteit inhou.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.