Die implikasies van klimaatsverandering is lankal nie meer ‘n geheim nie en volgens kenners lewer die landbousektor ‘n beduidende bydrae tot hierdie probleem. Die International Bar Association hou op 22 April ‘n webinaar wat fokus op die rol wat innoverende landboupraktyke en -tegnologieë in die vermindering van kweekhuisgasse speel. Theo Boshoff van Agbiz gesels hieroor.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media