Chenin Blanc is een van die gewildste witwyne in Suid-Afrika en Ina Smith van die Chenin Blanc-vereniging van Suid-Afrika gesels in RSG Landbou oor die Standard Bank Chenin Blanc Top 10 Challenge. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.