Knopvelsiekte is ‘n belangrike siekte by beeste en diere van alle ouderdomme word aangetas. Uitbrekings van hierdie siekte veroorsaak duisende rande se verliese vir veeboere, maar kan doeltreffend deur jaarlikse inenting voorkom word. Dr Johan Cloete van MSD Animal Health gesels in 16 Augustus 2019 se aflewering van Grootplaas met ons hieroor.

Daarna kuier een van vanjaar se Agri Gauteng jongboer van die jaar-finaliste, Anita Browne van Greenway Farms, in die ateljee. 

Inhoudsborg: MSD Animal Health

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas