Kluitjieskraal gesels oor koeitjies en kalfies

282

Kluitjieskraal Jerseys naby Swellendam in die Wes-Kaap, is verlede jaar as SA Stamboek se melkkudde van die jaar aangewys, en met goeie rede! Plaas Media het by Arno Schoonwinkel gaan aanklop om uit te vind wat dié boerdery so spesiaal maak.

Daarna kuier Dewald Olivier van die Suid-Afrikaanse Voerkraalvereniging in die ateljee, om oor hul betrokkenheid by die Onderstepoort Voerkraaluitdaging te gesels.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.