Wynand van Vuuren van King Price kuier weer op 4 November in die Grootplaas-ateljee om oor landbouversekering te gesels. Prof Charlie Reinhardt maak ook weer ‘n draai om meer te vertel oor probleemplante en oorbeweiding.

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Tal-Tec

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas