MSD Animal Health is ‘n internasionale leier in dieregesondheid. Die maatskappy fokus sterk op navorsing, ontwikkeling en die bemarking van innoverende en hoë-gehalte dieregesondheidsprodukte. In 16 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas gesels Dr. Johan Cloete met ons oor knopvelsiekte by vee, en hoe dit beheer kan word.

 

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas