Die koei wat die hoogste prys behaal het.

Die Arc-en-Ciel Wit en Rooi Brahman-stoet het op 24 Oktober 2018 op die plaas Driefontein tussen Secunda en Evander veiling gehou. Die hoogste prys van R150 000 is vir Lot 50, HOT01-535, ’n wit Brahman-koei, betaal.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys bul: R50 000 (Koper: Marco Kruger van Hendrina)
  • Gemiddelde prys bulle: R34 545
  • Hoogste prys koei: R150 000 (Koper: Linde du Plessis van Fouriesburg)
  • Gemiddelde prys koeie: R31 515
  • Hoogste prys vers: R50 000 (Koper: Riaan Theron van Kinross)
  • Gemiddelde prys verse: R30 000
  • Hoogste prys koei met kalf: R30 000 (Koper: Ruan Combrink van Babanango)
  • Gemiddelde prys koeie en kalwers: R25 000

Aangebied deur: Vleissentraal Ermelo

Afslaer: Paul Botha

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here