Teelwaardes is ‘n uiters waardevolle hulpmiddel in die seleksie en teling van beeste, maar dit moet doelgerig en op ‘n gebalanseerde wyse gebruik word. Dr Helena Theron van SA Stamboek gesels in 9 Desember se Plaas TV-episode meer hieroor.

Daarna kuier Kwanalu se nuwe president, Peter-John Hassard in Plaas TV-ateljee.

Kyk dit nou hier.

Markteborg: Nutri Feeds

Kalenderborg: Standard Bank

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.