Hennie Maas van RSG Landbou praat met Stan Jerling oor waterwys en windpompe tydens 2018 se Nampo-oesdag. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.