boerbok

Altesaam 106 ooie en 10 ramme word aangebied by die Bosveld Borbokveiling op 3 Maart 2018 om 11:00 by die Conrad Kleinveesentrum in Boschkop, Pretoria.

Read this in English

Die volgende verkopers bied diere aan op die veiling:

  • Schalk Fourie, Zoutpan Boerbokstoet
  • Piet & Cois Delport, Pico Boerbokstoet
  • Jan Richter, Richter Boerbokke
  • Marius Pretorius, Marius Pretorius Boerbokstoet
  • Justin & Nick Ramsden, Capra-stoet
  • Johan Boshoff, Bosland Boerdery
  • Joubert Fourie, Fourie Boerbokstoet
  • Buks van Rooyen, Kleijnland Boerbokstoet
  • Ruan Smit, Zuurfontein Boerbokstoet

Die veiling word aangebied deur CdP Auctioneering Services. Vir meer inligting kontak Corné du Plessis by 076 101 9996 of stuur ‘n e-pos na cdp@cdpauctioneers.co.za. Jy kan ook vir Buks van Rooyen van die Bosveld Boerbokklub kontak by 072 991 0170.

Van die diere op aanbod:

Aanwysings:

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here