Die Limpopstreek van die Brahman Beestelersgenootskap van Suid-Afrika, nooi alle boere en telers om saam fees te vier tydens die Bosveld Brahman Bonanza. Besoekers kan uitsien na die gesogte presidentsdinee en ‘n uitstalling van die beste Brahmane in Limpopo.

Vir enige verdere navrae kontak gerus vir Willem Barnard 082 578 2664 of Sytze Smit 083 712 9965.