Die Afrika-kommandowurm het onlangs in veral weidingsgewasse in die Oos-Kaap begin kop uitsteek en paniek gesaai onder boere in dié provinsie. Dr Gerhard Verdoorn van CropLife SA gee perspektief hieroor.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media