Die Landbouprodukte-agenteraad, of APAC, doen belangrike werk in die landbousektor, wat dikwels ongesiens gaan. Francois Knowles kuier op 23 Januarie 2020 in die Grootplaas-ateljee om ons meer hieroor te vertel.

Daarna gesels ons met Albert Loubser van Plaas Media oor die PLAAS Landboujeugstigting, en ‘n opwindende nuwe projek waar konyne by verskeie landbouskole geplaas word

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.