Daar was die afgelope paar maande heelwat skommelinge in die internasionale koringmarkte, wat weer ʼn impak op die plaaslike koringmark het. Die 2020/2021 koringproduksieseisoen lê ook voor, en produsente moet weer hul beplanning vir die nuwe seisoen doen. Luan van der Walt van Graan SA gesels in 24 Maart 2020 se aflewering van Grootplaas hieroor.

Daarna kyk ons na ‘n gesprek met Paul Kim van Picsa oor die finansiële situasie van landbouwerkers in Suid-Afrika, en wat boere kan doen om hulle werkers finansieël te ondersteun.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.