‘n Span plaaslike navorsers het onlangs die Britse Hoëkommissaris besoek met die oog op ‘n samewerkingsooreenkoms wat fokus op koringnavorsing. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Mariana Purnell van Agbiz Grain hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.