Daar was die afgelope ruk heelwat paniek oor voedselvoorrade in Suid-Afrika gedurende die inperking, wat weer baie druk op die verskeie waardekettings geplaas het. Prof Ferdi Meyer van BFAP gee perspektief hieroor.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media