Arbeidsverhoudinge in Suid-Afrika word deur heelwat wette gereguleer. Daarom is dit altyd in die werkgewer se belang om die korrekte wetlike prosedures te volg. Ons kyk in 19 Maart 2020 se aflewering van Grootplaas na ‘n gesprek met adv Christoff Dames van die LWO Werkgewersorganisasie hieroor.

Daarna kuier Wiaan van der Linde van Wildbedryf Suid-Afrika in die ateljee, om oor die impak van die koronavirus op die wildbedryf te gesels.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.