Wat die infeksiegetalle van die koronavirus betref, loop die Wes-Kaap loshande voor. Getalle onder die landelike bewoners is ook aan die toeneem. Die Wes-Kaapse minister van Landbou, dr Ivan Meyer, gesels hieroor.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media