Die wêreld is in paniek oor die koronavirus, en ons eie president Cyril Ramaphosa het ook onlangs maatreëls aangekondig, om die verspreiding van dié virus tot ‘n mate te bestuur. Jahni de Villiers van Agri SA vertel in 17 Maart se aflewering van Grootplaas hoe dit werksplekke kan beïnvloed.

Daarna kyk ons na ‘n gesprek met Christo van der Rheede oor die onlangse aankondiging dat Suid-Afrika as ‘n rampgebied verklaar is.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.