Paniek heers in groot dele van die wêreld oor die koronavirus, maar rolspelers in die wildbedryf meen dit kan dalk goeie nuus wees vir die bewaring van heelwat dierespesies. Bonné de Bod gee in Grootplaas van 4 Maart 2020 meer perspektief hieroor.

Daarna kuier Lindie Stroebel van Mission Produce South Africa in die ateljee, om oor die in- en uitvoere van avokado’s te gesels. Sy vertel ons ook hoekom hierdie lekkerny ons deesdae so baie uit die sak jaag.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.