Dr Dirk Strydom van Graan SA gesels in 17 April se aflewering van Grootplaas oor die voedselsituasie in Suid-Afrika.

Australiese beeshonde raak al meer gewild op beesplase in Suid-Afrika en kan veeboere, volgens kenners, duisende rande per jaar aan arbeidskostes spaar. Kyk nou na ‘n interessante gesprek met gesoute teler, Helen Lachenicht, en beesboer, Jack Jordaan.

Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.