Die vermorsing van voedsel kry die afgelope ruk heelwat aandag en beskadigde groente en vrugte word dikwels as voer vir diere aangewend en nie aan verbruikers verkoop nie. Die Plaas TV-span het onlangs by Rossouw Cillié van Laastedrif Boerdery in die Ceres-omgewing gaan aanklop om uit te vind oor hoe hy twee probleme op een slag hokslaan, hongersnood as gevolg van die Covid-19 pandemie en die vermorsing van voedsel. Kyk in 12 Augustus se Plaas TV na ‘n insetsel hieroor.

Daarna gesels Albert Loubser oor die formaat van vanjaar se Nampo Alfa-geleentheid.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Nampo-ALFA

Advertensieborg: Bayer Animal Health