Diarree is een van die algemeenste oorsake van vrektes onder veral kalwers en skaaplammers. Hierdie kwessie het die laaste jaar al hoe meer aandag in die nuus ontvang, en volgens kenners het dié probleem veral onder vleiskalwers en skaaplammers toegeneem. Dr Chriché du Plessis van MSD Animal Health gee raad in dié verband.  

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur MSD Animal Health