Die bekende onkruid-ghoeroe, prof. Charlie Reinhardt, het op 1 Julie 2019 in die Grootplaas-ateljee kom kuier om te gesels oor die struikelblokke wat geenbewerking vir boere inhou wat onkruidbeheer betref. Hy verduidelik ook hoe boere onkruid doeltreffend sonder meganiese bewerking kan beheer.  Na 100 jaar bly Agrico steeds ‘n voorkeurverskaffer van besproeiingstoerusting vir boere in Suid-Afrika. Kyk na hierdie uitsending van Grootplaas vir ‘n insetsel hieroor.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas