Henry Arendse van Jamestown vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor sy boerdery met kruie en groente en hoe hy van ’n opkomende kruie- en groenteboer tot ’n kommersiële boer opgang gemaak het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.