Lise Roberts van RSG Landbou het tydens die SA Kaasfees, wat onlangs op Sandringham in die Wes-Kaap gehou is, met die kruieboer Basil Williams van Herbal View Hydroponics oor hulle bedryf gesels. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here