Sommige skaapboere skram weg van kruipvoeding. Volgens Raché Stofberg, ’n voedingskundige by Wesfed Voere in Moorreesburg, hou dit egter heelwat finansiële voordele in. Sy brei uit hieroor op RSG Landbou. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.