Of ons dit wil weet of nie – die winter is op pad! Vir enige veeboer is die voeding van sy diere in die wintermaande van die uiterste belang. In RSG Landbou kan u meer hoor oor winterlekke, wanneer Lise Roberts met Phillip Meiring van Voermol Voere hieroor gesels. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.