Die afgelope begrotingstoespraak deur die minister van finansies, Tito Mboweni, het omtrent vir ‘n gekwetter in die landbousektor gesorg. Verskeie organisasies het hul menings gelug, en terwyl daar hier en daar ‘n aangename verrassing in die toespraak was, is die algemene gevoel dat die landbousektor nie die nodige aandag ontvang het nie. Nico Groenewald van Standard Bank gesels in 16 April se aflewering van Grootplaas meer hieroor.

Inhoudsborg: Standard Bank

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas