Albert Loubser, redakteur van Veeplaas, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou waarna lesers kan uitsien in die Maart-uitgawe van dié tydskrif, asook wat hierdie maand vir veeboere relevant is. Luister nou na dié onderhoud.
RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.