Veeplaas is nou ook as ’n digitale blaaiboek met verskeie interaktiewe skakels en addisionele leesstof-skakels beskikbaar. Skep vandag nog jou rekening om jou eksemplaar aan te koop en af te laai.

Só maak mens

Klik op hierdie foto om die tydskrif te besigtig en die Mei-uitgawe aan te koop.

Dit is baie belangrik dat jy die proses volg en jou FlipHTML-rekening oopmaak. Die rekening is gratis. Volg die stappe en bestel jou aanlyn-tydskrif. Betalings geskied via Plaas Media se Paypal-rekening. Sodra jou betaling gedoen is, sal jy ’n bevestigende epos ontvang. Jou tydskrif sal in die “Library”-gedeelte van jou FlipHTML5-profiel verskyn.

Lekker lees!