Die heel eerste virtuele Suid-Afrikaanse Kaasfees word binnekort aangebied. Johan Ehlers van Agri-Expo gesels nou hieroor. Klik hier om meer te lees oor die virtuele SA Kaasfees.

Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media