Prof Robin Meeske, ’n spesialiswetenskaplike by die Outeniqua-navorsingsplaas op George, praat met Hennie Maas van RSG Landbou oor die rol wat kuilvoer in ’n voervloeiprogram inneem. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.