In 22 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas kuier verskeie gaste in die ateljee om ons meer te vertel oor die 2018 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie.

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is reeds ’n instelling op die landboukalender en is vanjaar vir die 5de keer aangebied. Vanjaar is 74 inskrywings ontvang en plase regoor die land is besoek vir monsterneming. Ons drie gaste vanoggend is Hanlie Kroese van Santam, Richardt Venter van Agsci Unlimited en Dominique Blandin de Chalain van Agri Merensky. Hulle was almal deel van die kompetisie en gesels meer  hieroor.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here