Vanjaar se AFMA-forum is om die draai, en kenners van regoor die wêreld op die gebied van veevoer gaan weer by Sun City saamtrek, om kwessies in dié bedryf te bespreek. De Wet Boshoff van AFMA vertel in 17 Februarie 2020 se aflewering van Grootplaas meer oor dié geleentheid.

Daarna kuier Richardt Venter van Agsci Unlimited in die ateljee, om ons op hoogte te bring van verwikkelinge in vanjaar se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie.

Inhoudsborg: AFMA Forum 2020

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.