‘n Jong veekundige van die Landbounavorsingraad, Georgette Pyoos, gesels in 19 Februarie 2019 se aflewering van Grootplaas met ons oor die GrowSafe-stelsel wat besluitneming in die veebedryf vergemaklik. Dan gaan kuilvoermakers vanjaar vir die 6de keer meeding om as Santam Landbou se Nasionale kuilvoerkoning gekroon te word. Dié kompetisie gee aan die bedryf ’n maatstaf om na te streef. ‘n Veekundige en kuilvoerkonsultant, Richardt Venter, vertel ons meer hieroor.

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas