Kuilvoer is vir seker koning op ‘n veeplaas, en vanjaar is reeds die sesde jaar waarin ‘n kuilvoerkoning gekroon sal word. Kundiges in die kuilvoerbedryf, Richardt Venter en prof Robin Meeske, het onlangs oor ‘n koppie koffie oor vanjaar se kompetisie gesels. Ons kyk in 18 April se aflewering van Grootplaas na insetsels hieroor. Daarna kuier Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie weer in die ateljee om oor arbeidswetgewing te gesels. In Grootplaas fokus ons op die doel van dissiplinêre verhore.

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas