Die 5de Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is verlede jaar aangebied en die soektog het nou weer begin om die 2019 Kuilvoerkoning te vind. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Richardt Venter, koördineerder van die kompetisie, en hy brei meer uit oor hoe dit tans verloop. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur AGT Foods.