Kunsmis se rol in optimale grondbenutting

34

Kyk weer 14 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas. Die Misstofvereniging van Suider Afrika, of Fertasa, help boere al vir dekades om een van die belangrikste landbouhulpbronne, grond, optimaal te kan benut. Dr Pieter Haumann gesels met ons oor hul onlangse kongres, nuwe wetgewing vir die kunsmisbedryf, en grondsuurheid. Daarna vertel Kobus Visser ons meer oor ‘n vennootskap tussen Agri SA en Fidelity ADT om landelike veiligheid te bevorder.

Inhoudsborg: Afrivet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: BASF

Kalenderborg: SWAVET

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas