Kyk Dinsdag 13 Maart 2018, se Grootplaas met Sfiso Ntombela en Harmke Immink.

In die episode:

  • Die Suid-Afrikaanse landboubedryf word geken aan sy veerkragtigheid en vermoë om te midde van uitdagings, steeds te floreer. Sifiso Ntombela van Agbiz vertel ons hoe die sektor se handelsbalans die afgelope jaar gegroei het, en waaraan hierdie groei toegeskryf kan word.
  • Harmke Immink van Promethium Carbon kuier in die ateljee en vertel ons watter effek die regulasies wat kweekhuisgasse betref, vir die landbousektor kan beteken.

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige uitsendings van Grootplaas.