Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika kuier op 3 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee, en sy bring ons op hoogte van onlangse gebeure in die wildbedryf.

Daarna skuif ons fokus na die wêreld van kunsmis en ons loer in by die Misstofvereniging van Suid-Afrika se onlangse simposium. Dr Pieter Haumann is die hoof uitvoerende beampte van die organisasie wat algemeen bekendstaan as FERTASA. Hy gesels onder andere oor kunsmis, die omgewing en grondgesondheid.

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas