Kyk 10 Februarie 2017 se Grootplaas met Richardt Venter, Louis Steyl en Corné Liebenberg

    • Richardt Venter, voorsitter van die Nasionale kuilvoervereniging en kuilvoerkonsultant van AgSci Unlimited, vertel oor hoe die 2016 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, in samewerking met Veeplaas en Stockfarm, verloop het. Lees hier meer oor die kompetisie.
    • Louis Steyl, ras-adviseur by Bonsmara SA, gesels oor die verskuiwinge en die uitgee van ‘n rasjoernaal na ’n kwartaallikse glanstydskrif, Dié Rooi Ras. Lees hier meer oor die eerste uitgawe.
    • Corné Liebenberg, hoof van bemarking by Laeveld Agrochem, kuier in die ateljee  en         gesels oor dié maatskappy se besigheidsbeginsels asook die Decision Farming-konsep. Kyk hier na vorige Grootplaas-gesprekke met Laeveld Agrochem.

Die program is aan jou gebring deur Laeveld Agrochem

Borg: Nuus & Markte – Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here