Kyk 16 Augustus 2017 se Grootplaas met Koos Nel en Jolanda Nortjé

In die episode:

  • Volgens navorsing maak 53% van ons land se landbouprodusente nie voldoende voorsiening vir hul aftrede nie, wat beteken dat uiteindelik daar baie druk op boerderye geplaas word. Koos Nel van Old Mutual Agrimark gesels hieroor.
  • Jolanda Nortjé van die Suid-Afrikaanse graanlaboratorium deel inligting oor kwaliteitsontledings op koringtelingsmonsters.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Mpumalanga Show

Inhoudsborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here