Kyk 2 Augustus 2017 se Grootplaas met Dr Morné du Plessis en Hannalien Meyer.

In die episode:

  • Dr Morné du Plessis van die Wêreldnatuurfonds gesels oor die vernietiging van natuurlike hulpbronne en wat daaraan gedoen kan word.
  • Hannalien Meyer van die Suider-Afrikaanse graanlaboratorium gesels oor mikotoksiene en verduidelik ook hoe grane en oliesade hiervoor getoets word.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here