Kyk 23 Augustus 2017 se Grootplaas met Cecilia Breedt en Jan de Jong.

In die episode:

  • Cecilia Breedt van die Suid-Afrikaanse graanlaboratorium se oesbeskermingsafdeling gesels oor die prosesse, vereistes en toetse wat aan dié afdeling gekoppel is.
  • Jan de Jong gesels oor wat interrasbeoordeling behels en hoe belangstellendes dié gebied kan betree.

Kalenderborg: Mpumalanga Show

Kalenderborg: ALFA

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here