Kyk 30 Junie 2017 se Grootplaas met Jompie Burger en dr Chris van Dyk.

In die episode:

  • Jompie Burger, direkteur van die suiwelstandaard-agentskap, gesels oor voedselveilighied in die suiwelwaardeketting.
  • Dr Chris van Dijk, HUB van die MPO, gesels oor die onlangse Groot Kudde-konferensie.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here