Kyk 5 Julie 2017 se Grootplaas met Wiana Louw en Ian Steyn.

In die episode:

  • Wiana Louw, algemene bestuurder van die SA Graanlaboratorium (SAGL) gesels oor die laboratorium en die bydrae wat dit tot voedselsekerheid in Suid-Afrika lewer.
  • Ian Steyn van Agri-skills gesels oor opleiding in die landbousektor.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here