Kyk 9 Junie 2017 se Grootplaas met Cell C, Mertech Marine en Koos van der Ryst.

In die episode:

• Cell C bespreek besigheidsoplossings.
• ‘n Produsent gesels oor Mertech Marine se produkte.
• Koos van der Ryst, voorsitter van die RPO, gesels oor die rol wat die organisasie speel in die beskerming van produsente se belange.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here